SA BOERPERD KATALOGUS

 
 
CALELA FEES       
LOT NUMBER: 36


Registrasie vorm 

INTREEPRYS: R15 000.00


Uitstekende teelmerrie met baie goeie bloedlyne. Vroulik met los beweging. Dragtig van Roemryk Ingenieur.
 

 
JOOP LENTE
         LOT NUMBER: 37

Registrasie vorm


INTREEPRYS: R5 000.00


Twee en 'n half jaar oud merrie. Haltermak en basiese grondwerk afgehandel. Goeie bloedlyne en potensiële skoumerrie.
 


JOOP PIETERNELLA
        LOT NUMBER: 38

Registrasie vorm
 

INTREEPRYS: R5 000.00

Twee en 'n half jaar oud merrie. Haltermak. Fyn A2 merrie met uitstekende kop en ore.
 
 

 JOOP DE WET        LOT NUMBER: 39

Registrasie vorm


INTREEPRYS: R5 000.00


Twee en 'n half jaar oud reun. Haltermak en basiese grondwerk afgehandel. Potensiële skouperd met wakker geaardheid.



Onttrek
 
MICHMAR FANJAN         LOT NUMBER: 40

Registrasie vorm

INTREEPRYS : R10 000.00

Reunperd. Mak onder die saal. Het ryskool werk gedoen. Gereed vir verdere afrigting.



 Fotos sal volg

MICHMAR FELIX         LOT NUMBER:41

Registrasie vorm

INTREEPRYS: R10 000.00

Reunperd. Mak onder die saal. Het ryskool werk gedoen. Gereed vir verdere afrigting.



 Fotos sal volg


MICHMAR FRIEDEL        LOT NUMBER: 42

Registasie vorm:


INTREEPRYS: R12 000.00

Reunperd. Mak onder die saal. Het spring- en ryskool werk gedoen. Gereed vir verdere afrigting.


 

Onttrek

PANDAN ALKMAAR
        LOT NUMBER: 43

Registrasie vorm:

INTREEPRYS: R20 000.00

Bewese stoethings. Mak onder die saal.




BURGERSTROTS TUFF        LOT NUMBER: 44

Registrasie vorm:

INTREEPRYS: R8 000.00

Reun. Kinder ryperd. Novice geskool in dresseer en spring.




ATWEE PRINSES          LOT NUMBER: 45     

Registrasie vorm:

INTREEPRYS: R5 000.00

Haltermak merrie. Goeie beweging en potensiële teelmerrie.




CALELA GEMMER    LOT NUMBER 47

Registrasie vorm:

INTREEPRYS: R15 000.00

Uitstekende teelmerrie. Ma van Calela Bento. Baie goeie beweging en temperament. Huidiglik dragtig van Roemryk Ingenieur.
( Foto van Gemmer as jong skoumerrie)


Foto nie beskikbaar nie

BURGERSTROTS EMIGRANT
    LOT NUMBER 48

Registrasie vorm:

INTREEPRYS: R30 000.00

Bewese skou reun perd. Vyfgang geskool. Uiters geskik vir enige ruiter. Uitstekende temperament en kan in enige dissipline aangewend word.


Foto nie beskikbaar nie


MICHMAR EGBERT          
    LOT NUMBER 49

Registrasie vorm:

INTREEPRYS: R10 000.00

Mak onder die saal. Goeie kinderperd, geskik vir enige dissipline.


*** MINIATURE HORSE CATALOG ***


 
STILGEWACHT STARLIGHT STREAKER
LOT NUMBER: 50


Registrasie vorm 

INTREEPRYS: R4 000.00

'n Pragtige hingsvul. Huidige hoogte 80cm.
Idiale troetel en kindergenot.





STILGEWACHT RAMBO
LOT NUMBER: 51


Registrasie vorm 

INTREEPRYS: R4 000.00

'n Pragtige hingsvul. Huidige hoogte 80cm.
Idiale troetel en kindergenot.



STILGEWACHT MELLOW YELLOW CAMERON
LOT NUMBER: 52


Registrasie vorm 

INTREEPRYS: R4 000.00

'n Pragtige hingsvul. Huidige hoogte 80cm.
Idiale troetel en kindergenot.
   
Photography: Elpita, Fotojan, Irma Malan & Wade Whitehead